Ware Woord Bediening
Genade beteken die vrye, onverdiende, onverwagse liefde van God, en al die voordele, vreugdes en vertroosting wat daaruit vloei. Dit beteken dat terwyl ons sondaars en vyande was, ons as seuns en erfgename behandel is. RPC Hanson