Ware Woord Bediening
Dan sê Hy verder: "Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie." Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie.