Ware Woord Bediening
PSALMS 33:11-12 AFR83 [11] Maar die planne van die Here staan vir altyd vas, sy besluite van geslag tot geslag. [12] Dit gaan goed met die nasie wie se God die Here is, met die volk wat Hy vir Hom as sy eie gekies het. https://bible.com/bible/6/psa.33.11-12.AFR83