Ware Woord Bediening
GALASIËRS 1:7-8 AFR83 [7] Daar is geen ander evangelie nie! Tog is daar mense wat die evangelie van Christus probeer verdraai, en dit is hulle wat vir julle in verwarring bring. [8] Maar al sou een van ons of selfs 'n engel uit die hemel aan julle 'n evangelie verkondig wat in stryd is met die evangelie wat ons aan julle verkondig het – die vloek van God sal hom tref! https://bible.com/bible/6/gal.1.7-8.AFR83