1 PETRUS 4:1-2 AFR83
[1] Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het: [2] vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar deur die wil van God.
https://bible.com/bible/6/1pe.4.1-2.AFR83
