Ware Woord Bediening
2 PETRUS 3:13-14 AFR83 [13] Maar ons leef in die verwagting van 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers. [14] Daarom, geliefdes, terwyl julle hierdie dinge verwag, moet julle julle daarvoor beywer om vlekkeloos en onberispelik voor God, en in vrede met Hom, te lewe. https://bible.com/bible/6/2pe.3.13-14.AFR83