Ware Woord Bediening
1 JOHANNES 1:8-10 AFR83 [8] As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. [9] Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. [10] As ons beweer dat ons nie gesondig het nie, maak ons Hom tot leuenaar en is sy woord nie in ons nie. https://bible.com/bible/6/1jn.1.8-10.AFR83