1 JOHANNES 2:22-23 AFR83
[22] Wie is die leuenaar anders as hy wat nie wil erken dat Jesus werklik die Christus is nie? Hý is die antichris, hy wat nie die Vader en die Seun wil erken nie. [23] Wie nie die Seun erken nie, verwerp ook die Vader; wie die Seun erken, erken ook die Vader.
https://bible.com/bible/6/1jn.2.22-23.AFR83
