FILIPPENSE 4:4-6 AFR83
[4] Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! [5] Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. [6] Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.
https://bible.com/bible/6/php.4.4-6.AFR83
