Ware Woord Bediening
PSALMS 64:10-11 AFR83 [10] Met groot ontsag getuig almal dan van die dade van God omdat hulle insig gekry het in wat Hy doen. [11] Laat die regverdige hom in die Here verbly en sy toevlug by Hom soek, laat al die opregtes Hom prys. https://bible.com/bible/6/psa.64.10-11.AFR83