Ware Woord Bediening
2 KORINTIËRS 10:17-18 AFR83 [17] Maar die Skrif sê: “Hy wat roem, moet in die Here roem.” [18] Die man wat die proef deurstaan het, is nie die een wat homself prys nie, maar die een wat deur die Here geprys word. https://bible.com/bible/6/2co.10.17-18.AFR83