1 JOHANNES 1:8-9 AFR83
[8] As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. [9] Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.
https://bible.com/bible/6/1jn.1.8-9.AFR83f
