Ware Woord Bediening
Jy saai graag verwarring met jou leuens! Maar God sal jou vir altyd vernietig. Hy sal jou uitruk en wegsleep uit jou woonplek, Hy sal jou wegruk uit die land van die lewendes.